Nedbank
Goeie risiko, groot belonings: 2026 bied geleenthede om in groei te belê
Soos die Suid-Afrikaanse landbousektor die nuwe jaar betree, word die landskap deur 'n kombinasie van geleenthede en omsigtigheid gekenmerk. Volgens Nedbank se hoof van landbouverkope, Daneel Rossouw, skep die huidige ekonomiese klimaat 'n waardevolle geleentheid vir boere en agribesighede om hulself strategies te posisioneer. 'Rentekoerse het die afgelope paar[...]
Landbou in die Wes-Kaap kan tariefskokke in strategiese geleenthede omskep
Suid-Afrika se landbousektor staar een van sy grootste handelskokke in jare in die gesig, aangesien nuwe tariewe in die Verenigde State hernude druk op uitvoerders in die Wes-Kaap plaas. Maar in plaas van wanhoop, sien nywerheidsleiers die uitdaging as 'n geleentheid om 'n nuwe blaadjie om te slaan. Tydens[...]
Is biosekuriteit Suid-Afrika se swakste skakel in landbou?
Die verspreiding van bek-en-klouseer na van die land se grootste voerkrale vroeër vanjaar het weereens 'n sistemiese uitdaging blootgelê – een wat dreig om ons boere uit wêreldmarkte te sluit. Daneel Rossouw, Hoof van Verkope by Nedbank Landbou, sê sterker biosekuriteitsmaatreëls is noodsaaklik as Suid-Afrika se veesektor sy volle[...]
Africa Agri Tech se AgBesigheid Dag – ‘n toonbeeld van toekomsgerigte denke wat noodsaaklik is om landbou te bevorder
Die laaste dag van die Africa Agri Tech Konferensie en Ekspo by die WNNR-konferensiesentrum in Pretoria het gefokus op AgBesigheid, waar sakeleiers aangemoedig is om die verlede se oplossings te laat vaar en toekomsgerigte strategieë te omarm. Vuyiswa Ramokgopa, LUR vir Landbou in Gauteng, het die dag begin met[...]
‘n Nuwe era vir die landbousektor in 2025
John Hudson, Hoof van Landbou by Nedbank Kommersiële Banksake, en Wandile Sihlobo, Hoofekonoom by Agricultural Business Chamber of South Africa (Agbiz). 2024 was 'n jaar van gemengde welvaart vir die landbousektor. Die midsomer-El Niño het droogte veroorsaak wat somergewasse negatief beïnvloed het, terwyl gebeure soos voortslepende dieresiektes, die skynbaar[...]