Nedbank
Dit is hoog tyd dat landbou erkenning kry
Hoewel die landbousektor dalk nie so aanloklik soos van die ander bedrywe is nie, is dit besmoontlik een van die sektore wat mees deurslaggewend vir die Suid-Afrikaanse ekonomie is. Landbou lewer 'n beduidende bydrae tot voedselsekerheid, indiensneming, uitvoerverdienste en die breër ekonomie en is ook die grondslag van landelike[...]
Waarom Suid-Afrika bewaringslandbou nodig het
Daar is nou wêreldwye konsensus dat ploeggebaseerde boerdery, wat steeds wyd beoefen word, onvolhoubare fondamente het. Ploeg en die verwydering van oesreste na die oestyd stel die grond aan wind en reën bloot, wat tot geleidelike gronderosie lei. In Suid-Afrika het hierdie bewerkingsbenadering gelei tot 'n buitensporige tempo van[...]
Nedbank wens die 2024 Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur geluk
Nedbank wens Charl Saunderson van die Kenhardt-omgewing in die Noord-Kaap geluk met sy toekoenning as die 2024 Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur. Die projek, nou in sy derde jaar, gee erkenning aan veeprodusente wat passievol is oor die bewaring van grond en hulpbronne en klimaatslimboerderypraktyke op hulle plase instel. Deelnemers word[...]
Nedbank and Partners in Agri Land Solutions inspire the Mpumalanga farming community to be responsible leaders
Nedbank recently partnered with agricultural transformation specialists, Partners in Agri Land Solutions (PALS), to host a Responsible Leadership Symposium in White River, Mpumalanga. Held in collaboration with the Stellenbosch University Business School, the session sought to bring farmers together and inspire them to become part of the solution to[...]
Die ontwikkeling van die landbouverwerkingsektor kan Suid-Afrika se ekonomie aansienlik bevorder
Primêre landbou dra ongeveer 2,5% by tot Suid-Afrika se bruto binnelandse produk, wat 'n relatief klein bydrae is in ag genome dat landbougrond byna 80% van die land se totale grondoppervlakte beslaan. Die sektor se algehele bydrae, insluitend die waardeketting, is egter aansienlik hoër, met 'n bydrae van 10,3%[...]