biosekuriteit

Wes-Kaap in rep en roer oor bek-en-klouseer

Die Wes-Kaap is in rep en roer oor die potensiële voorvalle van bek-en-klouseer wat onderskeidelik by Wellington en Mosselbaai aangemeld is. Agri Wes-Kaap (AWK) en die Rooivleisprodusente-organisasie in die provinsie (RPOWK) word moontlike gevalle van bek-en-klouseer tans in die omgewings van Mfuleni, Makhaza, Kalkfontein en Mosselbaai ondersoek. Diere wat[...]

By Tisha Steyn|11th February 2026|Categories: Nuus, Vee en Wild|Tags: , , , , , |

Is biosekuriteit Suid-Afrika se swakste skakel in landbou?

Die verspreiding van bek-en-klouseer na van die land se grootste voerkrale vroeër vanjaar het weereens 'n sistemiese uitdaging blootgelê – een wat dreig om ons boere uit wêreldmarkte te sluit. Daneel Rossouw, Hoof van Verkope by Nedbank Landbou, sê sterker biosekuriteitsmaatreëls is noodsaaklik as Suid-Afrika se veesektor sy volle[...]

By Spesialisskrywer|30th September 2025|Categories: Nuus|Tags: , |

Lewendehawe-ekspo’s en -skoue poel kragte om biosekuriteit te verbeter

Die aanbieders en organiseerders van ses van Suid-Afrika se grootste lewendehawegeleenthede, het hulself gesamentlik verbind tot ’n wetenskaplikgebaseerde biosekuriteitsprotokol vir die aanbied van die onderskeie geleenthede in 2020, asook in die toekoms. Die verklaring volg na ’n vergadering by Plaas Media se kantore in Centurion, Gauteng op 16 Januarie[...]

By Specialist Writer|24th January 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top