Wellington
Wes-Kaap in rep en roer oor bek-en-klouseer
Die Wes-Kaap is in rep en roer oor die potensiële voorvalle van bek-en-klouseer wat onderskeidelik by Wellington en Mosselbaai aangemeld is. Agri Wes-Kaap (AWK) en die Rooivleisprodusente-organisasie in die provinsie (RPOWK) word moontlike gevalle van bek-en-klouseer tans in die omgewings van Mfuleni, Makhaza, Kalkfontein en Mosselbaai ondersoek. Diere wat[...]
Wellington vir die tweede keer bekroon as die top wyndistrik
Die Mutual & Federal Agri-Wynroete is slegs die tweede wynproduserende area wat die tweede keer bekroon is as Novare SA Terroir se Top Wyn-area. Die eerste toekenning was met die toevoeging van dié afdeling tot die Novare SA Terroir Toekennings in 2010 en vanjaar is Wellington vir die tweede[...]
Top ten wines of Wellington honoured at Quest for the Best 2016
This year, the seventh annual Mutual & Federal Agri Wellington Wine Route “Quest for the Best” was celebrated with an awards luncheon at Douglas Green in Wellington on Friday 29 July. What is Quest for the Best? “Quest for the Best” is a competition initiated for 100% Wellington wines[...]