landbousektor
‘n Nuwe era vir die landbousektor in 2025
John Hudson, Hoof van Landbou by Nedbank Kommersiële Banksake, en Wandile Sihlobo, Hoofekonoom by Agricultural Business Chamber of South Africa (Agbiz). 2024 was 'n jaar van gemengde welvaart vir die landbousektor. Die midsomer-El Niño het droogte veroorsaak wat somergewasse negatief beïnvloed het, terwyl gebeure soos voortslepende dieresiektes, die skynbaar[...]
Gebruik die natuur om die ligte aan te hou: Power Africa wys jou hoe
Met elektrisiteitspryse wat konstant verhoog word en ՚n onbetroubare elektrisiteitsnetwerk, soek verbruikers na nuwe langtermynoplossings. “Dit is juis in die landbousektor waar volgehoue energie van uiterste belang is, en daar waar die impak van SuidAfrika se energiekrisis die hardste gevoel word,” sê Francois Botha, direkteur van Power Africa. Power[...]
Landbou groei die meeste in 20 jaar
Die landbousektor het tot die ekonomie se redding gekom as die grootste bydraer tot groei in die derde kwartaal van 2017. Dié sektor het ook die grootste groei in landbouproduksie in meer as 20 jaar aangeteken. Die ekonomie het met 2,0% in die derde kwartaal gegroei teenoor die vorige[...]
Agri SA sê regering moet met boere praat oor minimumloon
Agri SA sê die ingewikkelde balans tussen lone en die volhoubaarheid van landbou kan tot werksverliese lei. “Agri SA is van mening dat die arbeidsmag in die landbousektor van kritieke belang is,” sê Neil Hamman, voorsitter van Agri SA se arbeidsbeleid-komitee. Hy het gereageer op die adjunkpresident, Cyril Ramaphosa,[...]
Fokus is op die jeug by Agri-Expo Livestock
Jeug word aangemoedig om betrokke te raak by die veebedryf. Agri-Expo Livestock vind plaas vanaf Donderdag, 13 Oktober tot Saterdag, 15 Oktober 2016 op Sandringham, Stellenbosch. Die ekspo plaas ’n sterk klem op die bevordering en tentoonstelling van die landbousektor, veral die veebedryf, en mik om ’n platform te[...]