minimumloon

AgriSA neem kennis van VPI +1.5% verhoging in nasionale minimumloon

AgriSA neem kennis van die publikasie van die gewysigde nasionale minimumloon in die staatskoerant vandag, wat bevestig dat die nasionale minimumloon met ingang van 1 Maart 2026 tot R30,23 per uur sal styg ingevolge die Wet op Nasionale Minimumloon, No. 9 van 2018.  AgriSA herhaal sy steun vir billike[...]

By Spesialisskrywer|4th February 2026|Categories: Artikels, Nuus|Tags: , , , , |

Impak van die Minimumloon

Allerweë word verwag dat die voorgestelde nasionale minimumloon op 1 Mei 2018 in werking sal tree.  Daar bestaan aanduidings dat die landbousektor vir die eerste jaar van inwerkingstelling, slegs 90% van die nuwe nasionale minimumloon sal moet bepaal ten einde ‘n geleidelike oorgang tussen die bestaande Sektorale Vasstelling en[...]

By Benine Ackermann|25th May 2017|Categories: News|Tags: , , |

Hoe raak die nuwe nasionale minimumloon boere?

Die adjunk-president, Cyril Ramaphosa het ‘n aankondiging gedoen oor die lang verwagte nasionale minimumloon.  Dit volg na twee jaar van onderhandelinge wat op verskeie vlakke plaasgevind het, het hy gesê. “Dit bring sekerheid vir die landbou oor die vergoedingsvlakke wat in die volgende jaar betaalbaar sal wees,” het Neil[...]

By Specialist Writer|10th February 2017|Categories: News|Tags: , , , |

TLU SA Noord ook bekommerd oor die voorgestelde minimumloon

TLU SA Noord het sy stem by ander rolspelers in die landboubedryf, wat bekommerd is oor die nuwe voorgestelde minimumloon, gevoeg. Die voorgestelde nasionale minimumloon is R20 per uur en R3 500 per maand. Volgens TLU SA is dit nog net ’n voorstel, maar as dit in werking tree[...]

By Specialist Writer|22nd November 2016|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top