verhoog
AgriSA neem kennis van VPI +1.5% verhoging in nasionale minimumloon
AgriSA neem kennis van die publikasie van die gewysigde nasionale minimumloon in die staatskoerant vandag, wat bevestig dat die nasionale minimumloon met ingang van 1 Maart 2026 tot R30,23 per uur sal styg ingevolge die Wet op Nasionale Minimumloon, No. 9 van 2018. AgriSA herhaal sy steun vir billike[...]
Brandstofpryse styg al weer
Sorg dat jou motor vol brandstof is, want hierdie Woensdag, 2 November, styg die brandstofpryse al weer. Petrol styg met nagenoeg 45c per liter en diesel sal 63c per liter duurder wees. Paraffien styg met 57c per liter. Die Automobiel Assosiasie (AA) sê die onlangse versterking van die rand[...]
SA brandstofpryse gaan moontlik verhoog in Oktober
Suid-Afrikaners moet sorg dat hulle motors brandstof in het aan die einde van die maand, want die brandstofpryse gaan weer styg na twee maande se welkome verlagings. Voorlopige ramings van die Sentrale Energiefonds dui daarop aan dat petrol- en dieselpryse met onderskeidelik 44 sent per liter en 12 sent[...]
Rou melkproduksie verhoog jaarliks
Volgens ‘n onlangse verslag wat deur Sampro bekendgemaak is, was 2015 se rou melkproduksie in SA 6,37% hoër as in 2014. Dit volg die stygende neiging van die laaste agt jaar (2008 tot 2015), met slegs ‘n daling in 2009. In die vier jaar van 2011 tot 2015 het[...]
Brandstofpryse styg al weer
Brandstofpryse styg vanaf more, 1 Junie, drasties. Beide 95- en 93-oktaan petrol styg met 52c per liter en diesel styg met 76c per liter. Die petrolprys gaan dan R12,96 wees vir 93-oktaan en die dieselprys is R11,29 vir 0,05%. Die rede vir die styging in die brandstofpryse is die[...]