Junie
Veilingnuus: Meaker Brafords hou warm veiling op koue dag
Meaker Brafords het hulle vierde produksieveiling op die plaas Draaihoek-distrik, Warden gehou op 14 Junie 2016. Drie bulle is verkoop vir die hoogste prys van R 39 000 onderskeidelik aan Appeldoring Boerdery van Middelburg, Mpumalanga (twee bulle) en Rodewald Boerdery van Piet Retief (een bul). Pieter Schullenburg van Pietersburg[...]
Kry oplossings by KragDag 2016
Die jaarlikse Solidariteit KragDag vind van 16 tot 18 Junie by Diamantvallei (20 km oos van Pretoria) plaas. Suid-Afrikaners beleef daagliks die huidige verval in die Suid-Afrikaanse staats- en staatsondersteunde dienste. Solidariteit het mense uitgenooi om hulle eie toekoms te skep met KragDag se leuse: "Doen jou eie ding".[...]
Brandstofpryse styg al weer
Brandstofpryse styg vanaf more, 1 Junie, drasties. Beide 95- en 93-oktaan petrol styg met 52c per liter en diesel styg met 76c per liter. Die petrolprys gaan dan R12,96 wees vir 93-oktaan en die dieselprys is R11,29 vir 0,05%. Die rede vir die styging in die brandstofpryse is die[...]