Oktober
Oktober se kalenderdatums
Skoue Skou Datum Plek Kontakbesonderhede ROBERTSON LENTESKOU 3 – 7 Okt 2017 robertsonskou@myisp.co.za of 023-626-2512 SA Agri Summit 2017 7 - 8 Okt 2017 TBA, Durban Agri-Expo Livestock 12 – 14 Okt 2017 Sandringham Farm - Sandringham Rd. Stellenbosch admin@agriexpo.co.za of 021-975-4440 VILLIERSDORP-SKOU 13 – 14 Okt 2017 skoongesig@breede.co.za of[...]
Verbruikers gaan nog meer vir brandstof in Oktober betaal
deur Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom Die pryse van brandstof sal na verwagting in Oktober verder styg weens die skerp styging in die ru-olieprys. Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie kan die prys van petrol 93 (ULP & LRP) in Gauteng op Woensdag, 4 Oktober 2017 moontlik[...]
Landboukalender – Oktober
Die maand moet jy: VEE - Behandel vee gereeld teen bosluise en bosluisoorgedraagde siektes. - Behandel varke teen luise indien nodig en ontsmet hulle hokke AKKERBOU - Plant somergewasse (onthou kuilvoermielies) - Plant peulgewasse om in Desember/Januarie in te ploeg as groenbemesting - Plant aartappels - Plant katoen -[...]
Vooruitsigte vir goeie reën in Oktober
Boere moet nog nie moed opgee nie, reën kan middel tot laat somer in groot dele van Suid-Afrika val. Die vooruitsigte vir reënval in die komende seisoen het nog nie veel verander sedert die vorige voorspelling van Johan van den Berg, klimatoloog van Santam Landbou, wat Vrystaat Landbou gedeel[...]
SA brandstofpryse gaan moontlik verhoog in Oktober
Suid-Afrikaners moet sorg dat hulle motors brandstof in het aan die einde van die maand, want die brandstofpryse gaan weer styg na twee maande se welkome verlagings. Voorlopige ramings van die Sentrale Energiefonds dui daarop aan dat petrol- en dieselpryse met onderskeidelik 44 sent per liter en 12 sent[...]