Oktober
Agri-Expo Livestock vertoon en bevorder die veebedryf
‘n Heerlike veegeleentheid word in Oktober by Stellenbosch gehou met inligting, kampioenskappe en uitstallings oor die hele veebedryf. Dit word deur Agri-Expo Livestock aangebied. Die doel is om ‘n platform vir handel te skep en om die jeug ook aan te moedig om in die landbousektor betrokke te raak.[...]