Sandringham

Die Groot Plaasproe – van bok tot bier!

Kaas, wyn, boetiekbier, boerbokvleis, skaapstertjies, afval en roomys . . . al dié lekkertes en méér wag by die Groot Plaasproe op Saterdag 14 Oktober 2017 op die plaas Sandringham buite Stellenbosch. Agri-Expo, organiseerder van die gewilde Suid-Afrikaanse Kaasfees, bied hiermee ‘n splinternuwe proe-ervaring van álles wat die plaaslewe[...]

Agri-Expo Livestock vertoon en bevorder die veebedryf

‘n Heerlike veegeleentheid word in Oktober by Stellenbosch gehou met inligting, kampioenskappe en uitstallings oor die hele veebedryf. Dit word deur Agri-Expo Livestock aangebied. Die doel is om ‘n platform vir handel  te skep en om die jeug ook aan te moedig om in die landbousektor betrokke te raak.[...]

By Benine Ackermann|28th June 2016|Categories: News|Tags: , , , , |
Go to Top