veebedryf
Bek-en-klouseer se entstof-invoer neem nuwe wending
Terwyl Suid-Afrikaanse boere op hete kole sit en wag vir ’n einde aan die bek-en-klouseer (BKS)-epidemie en vir entstowwe om die land binne te kom, het die private Suid-Afrikaanse veeartseny-entstofvervaardiger, Design Biologix, op 3 Februarie laat weet dat hulle nie meer die middelman vir die entstowwe sal wees nie.[...]
Droë ys: ‘n Onontbeerlike hulpmiddel in die veebedryf
In die moderne veebedryf is doeltreffende en dierevriendelike praktyke noodsaaklik vir sukses. Droë ys, of soliede koolstofdioksied (CO₂), het na vore getree as ‘n waardevolle hulpmiddel vir veeboere, met toepassings wat wissel van vriesbrand tot die behoud van bederfbare produkte. Hierdie welbekende produk, wat deur Dry Ice International in[...]
Die vee- en vleisbedryf sukkel steeds
Veeboere staar 'n ernstige bedreiging vir hulle lewensbestaan in die gesig weens stygende produksiekoste en stagnante of dalende pryse. Om die vee- en vleisbedryf te ondersteun, moet hierdie vraagstuk opgelos word. Boere het dalk hulp nodig om produksiekoste te verlaag en wins te verhoog. Om plaaslike boere te ondersteun,[...]
Agri SA doen beroep op regering om droogtehulp te verleen
Boere in sekere dele van Suid-Afrika sukkel om die huidige seisoen te oorleef en Agri SA is besorg oor hulle lewensvatbaarheid op die pad vorentoe. Agri SA het sy bes gedoen om behoeftige boere landwyd van noodhulp in die vorm van vee- en kuilvoer te voorsien. “Dit is nou[...]
Fokus is op die jeug by Agri-Expo Livestock
Jeug word aangemoedig om betrokke te raak by die veebedryf. Agri-Expo Livestock vind plaas vanaf Donderdag, 13 Oktober tot Saterdag, 15 Oktober 2016 op Sandringham, Stellenbosch. Die ekspo plaas ’n sterk klem op die bevordering en tentoonstelling van die landbousektor, veral die veebedryf, en mik om ’n platform te[...]