skaapvleis

Lamb Champs: Chrisna Vermeulen stap met louere weg as 2024 se Karoo-kampioen

Die 2024 Karoo Lamb Champs is vanjaar gehou in die historiese Pastoriestraat in Graaff-Reinet, en het weereens die uitsonderlike kwaliteit en erfenis van Suid-Afrikaanse lamsvleisproduksie ten toon gestel. Dié geleentheid, ’n viering van die beste Karoo-lam, is afgesluit met Chrisna Vermeulen wat as die uiteindelike kampioen gekroon is vir[...]

By Spesialisskrywer|17th December 2024|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Die vee- en vleisbedryf sukkel steeds

Veeboere staar 'n ernstige bedreiging vir hulle lewensbestaan in die gesig weens stygende produksiekoste en stagnante of dalende pryse. Om die vee- en vleisbedryf te ondersteun, moet hierdie vraagstuk opgelos word. Boere het dalk hulp nodig om produksiekoste te verlaag en wins te verhoog. Om plaaslike boere te ondersteun,[...]

By Natasha Pansegrouw|2nd May 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , , , |

Skaapvleispryse bly stewig

Plaaslike pryse is tans steeds stewig weens die sterk vraag wat in die feesseisoen voorgekom het. Pryse mag egter tot ‘n mate verslap weens verbruikersweerstand teen hoër pryse. Internasionaal mag ‘n sterk aanvraag van Sjina skaapvleispryse oor die korttermyn verstewig, veral met die nuwejaarsvieringe in dié land, volgens ABSA[...]

By Specialist Writer|6th February 2017|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top