bokvleis
Lamb Champs kook met Case IH
Verbeel jouself: die reuk van lamsvleis wat in die lug hang, honderde voete wat krioel en trots Suid-Afrikaanse musiek in die agtergrond. Dít is ’n fees wat alle ander geleenthede ore sal aansit. Natuurlik is dit geen ander geleentheid as Lamb Champs nie. Lamb Champs is ’n jaarlikse fees[...]