Lamb Champs 2024
Lamb Champs kook met Case IH
Verbeel jouself: die reuk van lamsvleis wat in die lug hang, honderde voete wat krioel en trots Suid-Afrikaanse musiek in die agtergrond. Dít is ’n fees wat alle ander geleenthede ore sal aansit. Natuurlik is dit geen ander geleentheid as Lamb Champs nie. Lamb Champs is ’n jaarlikse fees[...]
VIDEO: Kom smul saam met Case IH by Lamb Champs 2024!
Lamb Champs is elke jaar 'n hoogtepunt op die kalender! Woon die dag by as jy lus is vir gesellig kuier, stewige kompetisie en smullekker eet! Die geleentheid vind hierdie jaar plaas op 20 Julie 2024 by die Pretoria Botaniese Tuine. https://www.youtube.com/watch?v=jdCq7fVmvAM Koop nou jou kaartjies by www.lambchamps.co.za.