VIDEO: Kom smul saam met Case IH by Lamb Champs 2024!

sien julle daar!
Lamb Champs is elke jaar ‘n hoogtepunt op die kalender!
Woon die dag by as jy lus is vir gesellig kuier, stewige kompetisie en smullekker eet!
Die geleentheid vind hierdie jaar plaas op 20 Julie 2024 by die Pretoria Botaniese Tuine.
Koop nou jou kaartjies by www.lambchamps.co.za.