jeug

Liefde vir Landbou begin vroeg

Die toekoms van 'n volhoubare landbousektor is afhanklik van nuwe inligting, tegnologiese vooruitgang en 'n generasie landbouers en jeugdiges met toepaslike vaardighede en kwalifikasies om by die groot verskeidenheid van beroepe wat aan landbou verwant is betrokke te raak. NAMPO Kaap skep geleenthede vir die jeug om nie net[...]

By Specialist Writer|13th August 2024|Categories: Nuus|Tags: , , |

Fokus op die jeug

Die laaste sessie van Nasie in Gesprek is op die heel laaste dag van Nampo Oesdag in Bothaville verfilm waar dit geëindig het met ʼn lewendige gesprek oor Jeug: Loopbaangeleenthede en Hoe om Nuwelinge na die Landbousektor te Lok. Die sessie was deur Mpumelelo Mkhabela aangebied met paneellede soos[...]

By Benine Ackermann|22nd May 2017|Categories: News|Tags: , , |

Fokus is op die jeug by Agri-Expo Livestock

Jeug word aangemoedig om betrokke te raak by die veebedryf. Agri-Expo Livestock vind plaas vanaf Donderdag, 13 Oktober tot Saterdag, 15 Oktober 2016 op Sandringham, Stellenbosch. Die ekspo plaas ’n sterk klem op die bevordering en tentoonstelling van die landbousektor, veral die veebedryf, en mik om ’n platform te[...]

By Benine Ackermann|17th August 2016|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top