Agri-Expo livestock
2 500 learners expected at Agri-Expo Livestock
About 2 500 learners will experience farm life in October thanks to a dynamic agricultural education program at Agri-Expo Livestock, a world-class exhibition of the livestock and dairy industries, from Thursday 11 to Saturday 13 October 2018 at Sandringham outside Stellenbosch. More than 7 000 primary and secondary school[...]
Landbou skitter by uitstaltoekennings
‘n Wen vir landbou. Só beskryf die landbougenootskap, Agri-Expo, hulle uitsonderlike prestasie by vanjaar se ROAR-uitstalbedryftoekennings. Die gewilde Suid-Afrikaanse Kaasfees sowel as Agri-Expo Livestock is beide met gesogte toekennings, onderskeidelik as Beste Verbruikersuitstalling en Beste Handel-en-Verbruikersuitstalling (albei vir uitstallings groter as 12 000 m2 ), vereer. Die toekenningsaand is op[...]
Gratis plaaspret vir kinders
As jy en jou gesin hou van diere en die plaaslewe, moet julle nie die Groot Plaasproe op Saterdag 14 Oktober 2017 tydens Agri-Expo Livestock by Sandringham buite Stellenbosch misloop nie. Laerskoolkinders kan dié ekspo gratis bywoon om die plaaslewe en meer as 300 diere van nader te leer[...]
SA Angus vier eeufees by Agri-Expo Livestock
Die Angus-beestelersgenootskap van Suid-Afrika se eeufeesvieringe is een van die hoogtepunte by vanjaar se Agri-Expo Livestock op Sandringham buite Stellenbosch. Telers van die Wes- en Suid-Kaap, sowel as van ander provinsies insluitend die Vrystaat, kom hier byeen om hierdie mylpaal te vier. Die eeufeesvieringe by Agri-Expo Livestock skop af[...]
Vleisbeesinligtingsdag by Agri-Expo Livestock
Vleisbeesboere en ander belangstellendes kan vanjaar weer gratis by kenners kom kers opsteek by die jaarlikse Vleisbeesinligtingsdag op Vrydag 13 Oktober 2017 tydens Agri-Expo Livestock op Sandringham buite Stellenbosch. Vanjaar se program sluit weer sprekers van reg oor die land in, waaronder dr Gillian Declercq (Staatsveearts by die Gautengse[...]