vleisbeesinligting
Vleisbeesinligtingsdag by Agri-Expo Livestock
Vleisbeesboere en ander belangstellendes kan vanjaar weer gratis by kenners kom kers opsteek by die jaarlikse Vleisbeesinligtingsdag op Vrydag 13 Oktober 2017 tydens Agri-Expo Livestock op Sandringham buite Stellenbosch. Vanjaar se program sluit weer sprekers van reg oor die land in, waaronder dr Gillian Declercq (Staatsveearts by die Gautengse[...]