Agri-Expo livestock

Haaskampioenskap-lenteskou by Agri-Expo Livestock

Die Cape Rabbit Club se Kampioenskap-lenteskou vind vanjaar van 12 tot 14 Oktober 2017 by Agri-Expo Livestock op Sandringham buite Stellenbosch plaas. Inskrywings stroom tans in vir dié skou wat beoordeel word deur die internasionale beoordelaar Brian C Platt van die Verenigde Koninkryk (VK) in samewerking met die bekende[...]

By Benine Ackermann|8th September 2017|Categories: News|Tags: , |

Die Groot Plaasproe – van bok tot bier!

Kaas, wyn, boetiekbier, boerbokvleis, skaapstertjies, afval en roomys . . . al dié lekkertes en méér wag by die Groot Plaasproe op Saterdag 14 Oktober 2017 op die plaas Sandringham buite Stellenbosch. Agri-Expo, organiseerder van die gewilde Suid-Afrikaanse Kaasfees, bied hiermee ‘n splinternuwe proe-ervaring van álles wat die plaaslewe[...]

Fokus is op die jeug by Agri-Expo Livestock

Jeug word aangemoedig om betrokke te raak by die veebedryf. Agri-Expo Livestock vind plaas vanaf Donderdag, 13 Oktober tot Saterdag, 15 Oktober 2016 op Sandringham, Stellenbosch. Die ekspo plaas ’n sterk klem op die bevordering en tentoonstelling van die landbousektor, veral die veebedryf, en mik om ’n platform te[...]

By Benine Ackermann|17th August 2016|Categories: News|Tags: , , , , |

Agri-Expo Livestock vertoon en bevorder die veebedryf

‘n Heerlike veegeleentheid word in Oktober by Stellenbosch gehou met inligting, kampioenskappe en uitstallings oor die hele veebedryf. Dit word deur Agri-Expo Livestock aangebied. Die doel is om ‘n platform vir handel  te skep en om die jeug ook aan te moedig om in die landbousektor betrokke te raak.[...]

By Benine Ackermann|28th June 2016|Categories: News|Tags: , , , , |
0
0
Go to Top