haaskampioenskap

Haaskampioenskap-lenteskou by Agri-Expo Livestock

Die Cape Rabbit Club se Kampioenskap-lenteskou vind vanjaar van 12 tot 14 Oktober 2017 by Agri-Expo Livestock op Sandringham buite Stellenbosch plaas. Inskrywings stroom tans in vir diƩ skou wat beoordeel word deur die internasionale beoordelaar Brian C Platt van die Verenigde Koninkryk (VK) in samewerking met die bekende[...]

By Benine Ackermann|8th September 2017|Categories: News|Tags: , |
0
Go to Top