Angus
Die storie agter die ras: Van Angus tot Brangus
Van die koue, windverwaaide weivelde van Skotland tot die warm, uitdagende produksietoestande van Afrika en die suide van Amerika, het Angus-genetika ’n merkwaardige pad gestap. Wat begin het met geharde, swart, poenskopbeeste in die noordooste van Skotland, sou uiteindelik nie net een van die bekendste vleisbeesrasse ter wêreld oplewer[...]
Die eksklusiewe geleentheid vir kwaliteit Brangus- en Angus-beeste: Malherbe- en Roberts-veiling
Die Malherbe- en Roberts-veiling bied vanjaar kwaliteit Brangus - sowel as Angus genetika van hoë gehalte, wat verseker dat jy die perfekte toevoegings tot jou kudde kry. Met jare se ondervinding in die bedryf, het Malherbe en Roberts hulself gevestig as betroubare kundiges in die verkryging en aanbieding van[...]
SA Angus vier eeufees by Agri-Expo Livestock
Die Angus-beestelersgenootskap van Suid-Afrika se eeufeesvieringe is een van die hoogtepunte by vanjaar se Agri-Expo Livestock op Sandringham buite Stellenbosch. Telers van die Wes- en Suid-Kaap, sowel as van ander provinsies insluitend die Vrystaat, kom hier byeen om hierdie mylpaal te vier. Die eeufeesvieringe by Agri-Expo Livestock skop af[...]