Brangus
Die storie agter die ras: Van Angus tot Brangus
Van die koue, windverwaaide weivelde van Skotland tot die warm, uitdagende produksietoestande van Afrika en die suide van Amerika, het Angus-genetika ’n merkwaardige pad gestap. Wat begin het met geharde, swart, poenskopbeeste in die noordooste van Skotland, sou uiteindelik nie net een van die bekendste vleisbeesrasse ter wêreld oplewer[...]
Le Roc teel hulle eie kruisings … en jy kan daarvan koop by hulle volgende produksieveiling!
As jy opsoek is na ’n groep uitstaande diere om jou stoet mee uit te brei, moet jy solank die dae begin aftel … want Le Roc se produksieveiling is om die draai! Na 15 suksesvolle produksieveilings, beloof nommer 16 om ’n absolute treffer te wees. Die Le Roc-groep[...]
VIDEO: Skape, beeste én werktuie! | Blackie Zwarts uitverkoping
Uitverkoping namens Blackie Zwarts! Op aanbod: Suffolk & Suffolk kruis skape 400+ kommersiële Brangus vroulike diere 20 koeie met groot kalwers 15 Brangus bulle 50 Boran vroulike diere 5 Boran bulle en verskeie masjiene en implement! https://www.youtube.com/watch?v=nX5JZHgS8fc Moenie die uitverkoping misloop op 21 Augustus nie. Dit vind plaas[...]
Lokus Brangus | Mpumalanga Brangus Klub Veiling
Lokus Brangus se bulle is reg vir die MP Brangus Klub veiling. Dit vind plaas op 19 Junie om 11:00, by The Bull Ring, Davel. Vir meer inligting, kontak: PM Swart: 083-948-3345 (afslaer) Kantoor: 017-819-1106 / 083-310-0036 https://youtu.be/fXt3H0Ts9tE?si=F7t_-7TPG1NBdjAH
Venter Brangus | Mpumalanga Brangus Klub veiling
Venter Brangus het vele bulle en vroulike diere om by die MP Brangus Klub veiling te kom wys. Dit vind plaas op 19 Junie om 11:00, by The Bull Ring, Davel. Vir meer inligting, kontak: PM Swart: 083-948-3345 (afslaer) Kantoor: 017-819-1106 / 083-310-0036 https://youtu.be/FnENTNPpGpY?si=gJukt3iow46YXPUw