Lokus Brangus | Mpumalanga Brangus Klub Veiling
Lokus Brangus se bulle is reg vir die MP Brangus Klub veiling.
Dit vind plaas op 19 Junie om 11:00, by The Bull Ring, Davel.
Vir meer inligting, kontak:
PM Swart: 083-948-3345 (afslaer)
Kantoor: 017-819-1106 / 083-310-0036