Brangus
Die Mpumalanga Brangus Klub veiling is sterk op pad en almal word hartlik uitgenooi!
Die Mpumalanga Brangus Klub veiling is om die draai en hou vele opwinding vir die boere in. Dit vind plaas op 19 Junie om 11:00, by The Bull Ring, Davel. Die boere kom spog met blink bulle en verskeie vroulike diere. Jy wil dit nie misloop nie. Vir meer[...]
Die eksklusiewe geleentheid vir kwaliteit Brangus- en Angus-beeste: Malherbe- en Roberts-veiling
Die Malherbe- en Roberts-veiling bied vanjaar kwaliteit Brangus - sowel as Angus genetika van hoë gehalte, wat verseker dat jy die perfekte toevoegings tot jou kudde kry. Met jare se ondervinding in die bedryf, het Malherbe en Roberts hulself gevestig as betroubare kundiges in die verkryging en aanbieding van[...]
Keeversfontein Brangusse mooi getooi vir hulle komende veiling – 3 Augustus 2023
Die beskikbare bulle is vir minstens ‘n jaar deel van die kudde. Hulle kom ook vanaf die rooiwater- en galsiekte gebied, wat albei onder die Van Reenen-pas geleë is. Benewens vrugbaarheids- en tuberkulosetoetse, word trigomoniase- en BM-toetse (Besmetlike Misgeboorte) ook op al die vroulike diere uitgevoer. Die kudde is[...]
Keeversfontein Brangusse mooi getooi vir hulle komende veilings
Martin Campher se pa het die rooi Brangus-stoetery in 1978 begin wat uiter aard vandag alombekend is as Keeversfontein Boerdery. In 1994 het Martin voltyds teruggekeer plaas toe, om saam met sy pa te boer tot sy afsterwe ses jaar gelede. Sedertdien laat Martin en sy gesin die kudde[...]