VIDEO: Skape, beeste én werktuie! | Blackie Zwarts uitverkoping

Screenshot 2024-08-16 142628
Uitverkoping namens Blackie Zwarts!
Op aanbod:
- Suffolk & Suffolk kruis skape
- 400+ kommersiële Brangus vroulike diere
- 20 koeie met groot kalwers
- 15 Brangus bulle
- 50 Boran vroulike diere
- 5 Boran bulle
- en verskeie masjiene en implement!
Moenie die uitverkoping misloop op 21 Augustus nie. Dit vind plaas om 11:00 te Morgenzon.