Venter Brangus | Mpumalanga Brangus Klub veiling

Venterrr
Venter Brangus het vele bulle en vroulike diere om by die MP Brangus Klub veiling te kom wys.
Dit vind plaas op 19 Junie om 11:00, by The Bull Ring, Davel.
Vir meer inligting, kontak:
PM Swart: 083-948-3345 (afslaer)
Kantoor: 017-819-1106 / 083-310-0036