Brahman
Riverglen Wildlife 8ste produksieveiling
Riverglen Wildlife se 8ste produksieveiling beloof uitstonderlike diere Dit is weer tyd vir Riverglen Wildlife om hul uitstekende Brahman- en Beefmaster-diere op veiling te sit. Die 8ste produksieveiling van die Riverglen-stoetery beloof om ’n uitsonderlike geleentheid vir kommersiële boere en stoettelers te wees. Hierdie jaar lewer Riverglen Wildlife[...]
VIDEO: Riverglen produksieveiling is om die draai! | 27 Augustus 2025
As jy ’n Beefmaster- of Brahman-beesboer is en op soek is na bekostigbare genetika en mooi diere om jou kudde aan te vul, maak seker jy woon Riverglen Wildlife se 7de produksieveiling by. Die veiling vind plaas op Woensdag 27 Augustus 2025 om 11:00 by Mooifontein, Middelburg, waar ’n[...]
Riverglen Wildlife se 7de produksieveiling beloof gehalte diere
Die 7de produksieveiling van Riverglen-stoetery staan voor die deur en beloof weer ’n uitsonderlike geleentheid vir kommersiële boere en stoettelers om topgehalte Beefmaster- en Brahman-diеre aan te skaf. “Ons aanbieding van geregistreerde diere is bedoel en gefokus daartoe om aan kommersiële boere en stoettelers bekostigbare genetika te voorsien,” sê[...]
FIRNA hou suksesvolle veiling: Gehalte diere deurslag vir goeie verkope
FIRNA het 'n baie suksesvolle veiling op 6 Mei 2025 gehou gegewe die huidige ekonomiese klimaat en marktoestande. Uys van Zyl wat FIRNA se beeskudde bestuur sê: "Ons is regtig baie tevrede met die afloop van die dag en dit was lekker om die gehalte beeste wat op die[...]
Le Roc teel hulle eie kruisings … en jy kan daarvan koop by hulle volgende produksieveiling!
As jy opsoek is na ’n groep uitstaande diere om jou stoet mee uit te brei, moet jy solank die dae begin aftel … want Le Roc se produksieveiling is om die draai! Na 15 suksesvolle produksieveilings, beloof nommer 16 om ’n absolute treffer te wees. Die Le Roc-groep[...]