Simbra
FIRNA: Bonsmara en Simbra 3-in-1 Aanteelveiling
200 Diere Moet dit nie misloop nie!
FIRNA hou suksesvolle veiling: Gehalte diere deurslag vir goeie verkope
FIRNA het 'n baie suksesvolle veiling op 6 Mei 2025 gehou gegewe die huidige ekonomiese klimaat en marktoestande. Uys van Zyl wat FIRNA se beeskudde bestuur sê: "Ons is regtig baie tevrede met die afloop van die dag en dit was lekker om die gehalte beeste wat op die[...]
VIDEO: Maak reg vir FIRNA se jaarlikse aanteelveiling
FIRNA se jaarlikse aanteelveiling is om die draai! Kom keur en kies uit topgehalte diere op Dinsdag, 6 Mei 2025 om 11:00 op die plaas Harcourt in Tosca. Daar sal 250 diere aangebied word – insluitend Simbra, Simmentaler en ’n unieke lyn suiwer Bonsmaras. FIRNA is ’n gevestigde familieboerdery[...]
Pak die bul by die horings by Nialcor Trust Uitverkoping
As jy op soek is na pragdiere om jou stoet mee uit te brei, is hierdie veiling definitief nie een wat jy kan mis nie! Nialcor Trust Uitverkoping vind plaas op Woensdag 8 Mei 2024, 12:00, by Kruitfontein Potchefstroom. Simmentaler aanbod: 41 koeie (moontlik dragtigf) 20 verse 15 koeie met kalwers[...]
ECA Speenkalfveiling: Een om nie te mis nie
Moenie die kans laat verbygaan om in die potensiaal van speenkalfkruisings van die Bonsmara-, Simbra- en Charolais-rasse te belê nie. Weens hulle jonger ouderdom en die moontlikheid van vinnige groei, bied speenkalwers groot potensiaal vir die plaas as produktiewe en winsgewende diere aan. Die aankoop van speenkalwers kan geld[...]