charolais
VIDEO: Moet nie uitmis op BKB en Riverglen Wildlife se 6de produksieveiling nie
https://youtu.be/um4yTyeq60E Maak nou reeds 'n nota in jou dagboek sodat jy nie op Woensdag, 28 Augustus die BKB Riverglen Wildlife produksieveiling misloop nie. Die veiling sal by Riverglen Wildlife in Mpumalanga plaasvind om 11:00. Boere kan uitsien na die beste beeste. Daar sal 10 Brahman bulle, 20 Brahman[...]
ECA Speenkalfveiling: Een om nie te mis nie
Moenie die kans laat verbygaan om in die potensiaal van speenkalfkruisings van die Bonsmara-, Simbra- en Charolais-rasse te belĂȘ nie. Weens hulle jonger ouderdom en die moontlikheid van vinnige groei, bied speenkalwers groot potensiaal vir die plaas as produktiewe en winsgewende diere aan. Die aankoop van speenkalwers kan geld[...]