Categories: VeilingsPublished On: 16th August 2024

VIDEO: Moet nie uitmis op BKB en Riverglen Wildlife se 6de produksieveiling nie

By 0 min read
93 words

Riverglen

Maak nou reeds ‘n nota in jou dagboek sodat jy nie op Woensdag, 28 Augustus die BKB Riverglen Wildlife produksieveiling misloop nie.

Die veiling sal by Riverglen Wildlife in Mpumalanga plaasvind om 11:00. Boere kan uitsien na die beste beeste.

Daar sal 10 Brahman bulle, 20 Brahman stoet verse, 15 Beefmaster bulle, 2 Charolais bulle, 80 Brahman/Charolais verse en 20 Beefmaster stoet verse onder die hammer val.

Om meer uit te vind skakel gerus vir Rocco van Rooyen by 082 799 2776, Martin de Waal by 082 551 8410 of Ruan Barnard by 082 432 0526.

Maak seker jy mis nie uit nie!

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0