Riverglen Wildlife
VIDEO: Riverglen Wildlife se 8ste Produksieveiling beloof topgehalte genetika!
Dit is weer tyd vir Riverglen Wildlife om van hul uitstekende Brahman- en Beefmaster-genetika op aanbod te plaas. Boere en telers kan uitsien na ’n sterk aanbod van bulle en vroulike diere wat met prestasie, aanpasbaarheid en funksionaliteit in gedagte geteel is. Dit is ’n uitstekende geleentheid om genetika[...]
Riverglen Wildlife 8ste produksieveiling
Riverglen Wildlife se 8ste produksieveiling beloof uitstonderlike diere Dit is weer tyd vir Riverglen Wildlife om hul uitstekende Brahman- en Beefmaster-diere op veiling te sit. Die 8ste produksieveiling van die Riverglen-stoetery beloof om ’n uitsonderlike geleentheid vir kommersiële boere en stoettelers te wees. Hierdie jaar lewer Riverglen Wildlife[...]
Riverglen Wildlife se 7de produksieveiling beloof gehalte diere
Die 7de produksieveiling van Riverglen-stoetery staan voor die deur en beloof weer ’n uitsonderlike geleentheid vir kommersiële boere en stoettelers om topgehalte Beefmaster- en Brahman-diеre aan te skaf. “Ons aanbieding van geregistreerde diere is bedoel en gefokus daartoe om aan kommersiële boere en stoettelers bekostigbare genetika te voorsien,” sê[...]
VIDEO: Moet nie uitmis op BKB en Riverglen Wildlife se 6de produksieveiling nie
https://youtu.be/um4yTyeq60E Maak nou reeds 'n nota in jou dagboek sodat jy nie op Woensdag, 28 Augustus die BKB Riverglen Wildlife produksieveiling misloop nie. Die veiling sal by Riverglen Wildlife in Mpumalanga plaasvind om 11:00. Boere kan uitsien na die beste beeste. Daar sal 10 Brahman bulle, 20 Brahman[...]