VIDEO: Riverglen Wildlife se 8ste Produksieveiling beloof topgehalte genetika!

Riverglen Wildlife YT
Dit is weer tyd vir Riverglen Wildlife om van hul uitstekende Brahman- en Beefmaster-genetika op aanbod te plaas.
Boere en telers kan uitsien na ’n sterk aanbod van bulle en vroulike diere wat met prestasie, aanpasbaarheid en funksionaliteit in gedagte geteel is. Dit is ’n uitstekende geleentheid om genetika te bekom wat waarde tot ’n kommersiële of stoetkudde kan toevoeg.
Woensdag, 26 Augustus 2026
11:00
Plaas Mooifontein, Middelburg
Moenie Riverglen Wildlife se 8ste Produksieveiling misloop nie, merk die datum en kom belê in genetika wat vir die toekoms geteel is.
Kyk die video om meer te sien: