Categories: VeilingsPublished On: 18th August 2026

Riverglen Wildlife 8ste produksieveiling

By 1 min read
159 words

WhatsApp Image 2026-08-14 at 08.15.26

Riverglen Wildlife se 8ste produksieveiling beloof uitstonderlike diere  

Dit is weer tyd vir Riverglen Wildlife om hul uitstekende Brahman- en Beefmaster-diere op veiling te sit. Die 8ste produksieveiling van die Riverglen-stoetery beloof om ’n uitsonderlike geleentheid vir kommersiële boere en stoettelers te wees.

Hierdie jaar lewer Riverglen Wildlife uitnemende Beefmaster- en Brahman-bulle asook vroulike diere in alle produksiestadia na die veiling.

Hierdie veiling bied ’n unieke geleentheid vir boere om beeste te bekom met uitstekende prestasie- en aanpassingsvermoë.

Die veiling vind plaas op Woensdag 26 Augustus om 11:00 by die plaas Mooifontein in Middelburg.

Op aanbod:

Beefmaster

  • 15 Geregistreerde bulle
  • 30 Kommersiële verse

Brahman en Chabré:

  • 10 Geregistreerde bulle
  • 80 Kommersiële Brahman/Chabré-verse

Die vroulike diere is in alle stadia van dragtigheid en hul dragtigheidstatus sal op die dag bekend gemaak word.

Vir navrae en meer inligting, skakel Rocco van Rooyen by 082-799-2776, Moolman Mentz by 083-229-250, Billy Lyons (afslaer) by 082-785-5498 of BKB Ermelo by 017-811-2027.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0