Pak die bul by die horings by Nialcor Trust Uitverkoping

Picture1
As jy op soek is na pragdiere om jou stoet mee uit te brei, is hierdie veiling definitief nie een wat jy kan mis nie!
Nialcor Trust Uitverkoping vind plaas op Woensdag 8 Mei 2024, 12:00, by Kruitfontein Potchefstroom.
Simmentaler aanbod:
- 41 koeie (moontlik dragtigf)
- 20 verse
- 15 koeie met kalwers (sommiges 3-in-1)
- 6 bulle
Simbra/Brahman aanbod:
- 27 koeie (moontlik dragtig)
- 34 verse
- 31 koeie met kalwers (sommiges 3-in-1)
- 10 bulkalwers (Simbras)
- 1 BOS BLANCO Brahman bul
Vir enige navrae, kontak:
- Jaco Schoonraad: (+27)82-659-0716
- Piet Wessels: (+27)82-857-7827
- Rudi Nagel: (+27)82-905-6066
- BKB, Potchefstroom: (+27)82-889-7366
Hierdie veiling word aangebied deur BKB.