Categories: VideosPublished On: 16th September 2026

VIDEO: Kyk na die Mahindra 6060 en 6075 by NAMPO Kaap 2026!

By 0 min read
82 words

VIDEO 3

Agri Power Equipment bestaan reeds vir 20 jaar en verskaf nou ook Mahindra-trekkers aan boere!

Op vanjaar se NAMPO Kaap-standplaas van Mahindra Suid-Afrika kon besoekers die gewilde Mahindra 6060 trekker en sy grootboet, die 6075, van naby gaan bekyk.

In die Wes-Kaap is hierdie trekkers uiters gewild vir swaar werk soos ploeg, asook die sleep van voermengers in melkerye. Hierdie reeks bied ‘n besonder ekonomiese en kostedoeltreffende oplossing vir enige boerdery wat betroubare krag teen ‘n goeie prys soek!

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0