Mahindra Suid Afrika
VIDEO: Die Mahindra 7590 het by NAMPO Kaap ‘n draai gemaak, die perfekte werksesel vir enige plaas
As jy op soek is na 'n robuuste, betroubare en meganies eenvoudige "draad-en-tang"-trekker wat enige swaar plaaswerk kan hanteer, is die Mahindra 7590 jou antwoord! Met 'n kragtige 70 kW enjin en 'n indrukwekkende hysvermoƫ van sowel as 2,5 ton op die driepuntstelsel, is hierdie trekker gebou vir swaar[...]
VIDEO: Kyk na die Mahindra 6060 en 6075 by NAMPO Kaap 2026!
Agri Power Equipment bestaan reeds vir 20 jaar en verskaf nou ook Mahindra-trekkers aan boere! Op vanjaar se NAMPO Kaap-standplaas van Mahindra Suid-Afrika kon besoekers die gewilde Mahindra 6060 trekker en sy grootboet, die 6075, van naby gaan bekyk. In die Wes-Kaap is hierdie trekkers uiters gewild vir swaar[...]
VIDEO: Die kragtige Mahindra 5660V vir wingerde en boorde by NAMPO Kaap 2026!
Die Mahindra 5660V was te sien op Mahindra Suid-Afrika se standplaas by vanjaar se NAMPO Kaap! Hierdie 60-perdekrag trekker is spesiaal ontwerp met 'n smal profiel om maklik tussen wingerd- en boordrye te navigeer, terwyl hy steeds meer as genoeg krag lewer om swaar spuite met gemak te sleep.[...]