5660V

VIDEO: Die kragtige Mahindra 5660V vir wingerde en boorde by NAMPO Kaap 2026!

Die Mahindra 5660V was te sien op Mahindra Suid-Afrika se standplaas by vanjaar se NAMPO Kaap! Hierdie 60-perdekrag trekker is spesiaal ontwerp met 'n smal profiel om maklik tussen wingerd- en boordrye te navigeer, terwyl hy steeds meer as genoeg krag lewer om swaar spuite met gemak te sleep.[...]

By Spesialisskrywer|16th September 2026|Categories: Videos|Tags: , , , |
0
Go to Top