Brahman

VIDEO: Moet nie uitmis op BKB en Riverglen Wildlife se 6de produksieveiling nie

https://youtu.be/um4yTyeq60E Maak nou reeds 'n nota in jou dagboek sodat jy nie op Woensdag, 28 Augustus die BKB Riverglen Wildlife produksieveiling misloop nie. Die veiling sal by Riverglen Wildlife in Mpumalanga plaasvind om 11:00. Boere kan uitsien na die beste beeste. Daar sal 10 Brahman bulle, 20 Brahman[...]

By Specialist Writer|16th August 2024|Categories: Veilings|Tags: , , , , |

Diere en rasse te kies en (goed)gekeur by komende Kuruman bul- en ramveiling

As jy opsoek is na vrugbare, sterk en aangepaste diere van verskillende rasse, is die Kuruman bul- en ramveiling net die een vir jou. Hierdie veiling bied diere te kies en te keur vir die boer. Die stoettelers wat diere op hierdie veiling aanbied, poog om van die beste[...]

By Ashleigh Schubert|12th July 2024|Categories: Artikels, Veilings|Tags: , , , |

Vanjaar merk die negende jaar wat Thiele Holdings se uitmuntende Braford genetika op aanbod is.

Saamgestel uit genetiese lyne van Brahman en Hereford, is dié Braford ras se finominale genetika vir die afgelope nege jaar deur Carl Thiele en die Thiele Holdings-familie, bestudeer, aangepas en verbeter. Om die aanpasbaarheid van die beesras te bevestig, het die Thiele-familie hulself gevestig in die berge en valleie[...]

By Specialist Writer|24th June 2024|Categories: Vee en Wild, Veilings|Tags: , , , |

Pak die bul by die horings by Nialcor Trust Uitverkoping

As jy op soek is na pragdiere om jou stoet mee uit te brei, is hierdie veiling definitief nie een wat jy kan mis nie! Nialcor Trust Uitverkoping vind plaas op Woensdag 8 Mei 2024, 12:00, by Kruitfontein Potchefstroom. Simmentaler aanbod: 41 koeie (moontlik dragtigf) 20 verse 15 koeie met kalwers[...]

By Specialist Writer|11th April 2024|Categories: Animal Management Videos, Videos|Tags: , , , , |

Jongboer van Noordwes bou voort op trotse tradisie

՚n Skitterende voorbeeld van volgehoue boerderyprestasie is Gideon van Zyl (40), uitvoerende hoofdirekteur van Kroon Vee-familieboerdery naby Vryburg in Noordwes. Gideon is vanjaar vir die tweede keer as Agri Noordwes se Jongboer van die Jaar aangewys. Die eer het hom ook in 2012 te beurt geval toe hy 28[...]

By Tisha Steyn|2nd November 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , , |
0
Go to Top