Brahman

Riverglen se Beefmaster- en Brahman genetika maak oplewering in die bedryf

Riverglen het tot dusver groot vordering gemaak met hulle uitgebreide veilingsaanbiedinge. “Ons is net so trots op vanjaar se veiling en wat ons aangebied het, en ons het van die beste top Brahman- en Beefmaster-genetika in die land beskikbaar,” sê eienaar Martin de Waal. Martin vertel: “Ek wil ook[...]

By Natasha Pansegrouw|5th September 2023|Categories: Artikels, Veilings|Tags: , , , |

Is jy opsoek na top Brahman- en Beefmaster-genetika? Riverglen se 5de produksieveiling is waar jy moet wees!

Riverglen is van mening dat hulle genetika gebaseer en van geverifieerde afkoms gegrond is.  Die Riverglen kudde bestaan uit die volgende genetiese lyne: 4×4 Beefmasters WO Beefmasters Bos Blanco Beefmasters Beefmaster Alliance "Ons aanbieding van geregistreerde diere is bedoel en gefokus daartoe om aan kommersiële boere en stoettelers bekostigbare[...]

Meet the President of the Brahman Breeders Society of SA

Wayne Porter is the President of the Brahman Breeders Society of SA and he farms in the Tarkastad District of the Eastern Cape. “I farm with Brahman Stud cattle, Angora goats and Merino sheep.” He is married to Tracey and they have three wonderful girls, Danielle, Kirsten, and Jamie.[...]

By Specialist Writer|15th November 2022|Categories: Articles, Stock and game farming|Tags: , |

Die merk van gehalte

Die Brahman Beestelersgenootskap het besluit dat alle teelbulle wat aan rasstandaarde voldoen in die toekoms met ’n B-gebrand sal word. Die motivering vir hierdie program is om aan die kommersiële bulkoper gemoedsrus te gee dat hy ’n bul van uitstaande gehalte koop. Bulle sal deur ’n Brahman-ras- of senior[...]

By Specialist Writer|12th April 2017|Categories: Stock and game farming|Tags: , , |
0
Go to Top