Categories: Artikels, Vee en WildPublished On: 17th August 2023

Is jy opsoek na top Brahman- en Beefmaster-genetika? Riverglen se 5de produksieveiling is waar jy moet wees!

By 1 min read
176 words

riverglen-brahman-beefmaster-5de-produksieveiling-30-augustus-2023-1100-middelburg-444237-652131

Riverglen is van mening dat hulle genetika gebaseer en van geverifieerde afkoms gegrond is. 

Die Riverglen kudde bestaan uit die volgende genetiese lyne:

  • 4×4 Beefmasters
  • WO Beefmasters
  • Bos Blanco Beefmasters
  • Beefmaster Alliance

“Ons aanbieding van geregistreerde diere is bedoel en gefokus daartoe om aan kommersiële boere en stoettelers bekostigbare genetika te voorsien,” vertel Martin de Waal, eienaar van Riverglen-stoetery. Hy is vol vertroue dat sy stoet se genetika van die beste in die bedryf is.

Riverglen nooi almal hartlik uit na hulle komende, 5de produksieveiling, wat plaasvind 30 Augustus 2023 om 11:00 te plaas Mooifontein, Middelburg.

Op aanbod:

  • 10 Geregistreede Brahman bulle
  • 10 Geregistreede Brahman verse
  • 20 Geregistreede Beefmaster bulle
  • 20 Geregistreede Beefmaster verse
  • 80 Brahman/Charolais kruisverse

Kliek hier om die veiling op Agri4all te sien

Kliek hier om na die video te kyk op ProagriMedia.

Navrae:

Martin de Waal (Eienaar) by 082 551 8410

Ruan Bernard (Agri besigheidsbestuurder) by 082 432 0526

Rocco van Rooyen (BKB bemarker) by 082 779 2776

BKB Ermelo tak by 017 811 2027

As jy jou veiling wil bemark kontak:

Lynette van Tonder – 074 694 4422 – lynette@agri4all.com

Tiny Smith – 082 698 3353 – tiny@agri4all.com

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0