Riverglen
VIDEO: Riverglen produksieveiling is om die draai! | 27 Augustus 2025
As jy ’n Beefmaster- of Brahman-beesboer is en op soek is na bekostigbare genetika en mooi diere om jou kudde aan te vul, maak seker jy woon Riverglen Wildlife se 7de produksieveiling by. Die veiling vind plaas op Woensdag 27 Augustus 2025 om 11:00 by Mooifontein, Middelburg, waar ’n[...]
Riverglen se Beefmaster- en Brahman genetika maak oplewering in die bedryf
Riverglen het tot dusver groot vordering gemaak met hulle uitgebreide veilingsaanbiedinge. “Ons is net so trots op vanjaar se veiling en wat ons aangebied het, en ons het van die beste top Brahman- en Beefmaster-genetika in die land beskikbaar,” sê eienaar Martin de Waal. Martin vertel: “Ek wil ook[...]
Is jy opsoek na top Brahman- en Beefmaster-genetika? Riverglen se 5de produksieveiling is waar jy moet wees!
Riverglen is van mening dat hulle genetika gebaseer en van geverifieerde afkoms gegrond is. Die Riverglen kudde bestaan uit die volgende genetiese lyne: 4×4 Beefmasters WO Beefmasters Bos Blanco Beefmasters Beefmaster Alliance "Ons aanbieding van geregistreerde diere is bedoel en gefokus daartoe om aan kommersiële boere en stoettelers bekostigbare[...]