Martin de Waal
Riverglen se Beefmaster- en Brahman genetika maak oplewering in die bedryf
Riverglen het tot dusver groot vordering gemaak met hulle uitgebreide veilingsaanbiedinge. “Ons is net so trots op vanjaar se veiling en wat ons aangebied het, en ons het van die beste top Brahman- en Beefmaster-genetika in die land beskikbaar,” sê eienaar Martin de Waal. Martin vertel: “Ek wil ook[...]