Thiele Holdings
VIDEO: Hierdie bruin bulle is beslis die beste! | Thiele Holdings Braford-veiling
Goeie genetika is nou maar een ding wat geen boer van die hand af wys nie, en dit is presies wat Thiele Holdings bied met hulle bobaas Brafords! Moet nie hierdie veiling misloop nie! Woensdag, 3 Julie 2024 11:00 Schikhoek, Paulpietersburg Op aanbod is die volgende: 25 Braford bulle[...]
Vanjaar merk die negende jaar wat Thiele Holdings se uitmuntende Braford genetika op aanbod is.
Saamgestel uit genetiese lyne van Brahman en Hereford, is dié Braford ras se finominale genetika vir die afgelope nege jaar deur Carl Thiele en die Thiele Holdings-familie, bestudeer, aangepas en verbeter. Om die aanpasbaarheid van die beesras te bevestig, het die Thiele-familie hulself gevestig in die berge en valleie[...]
SA Braford Nasionale veiling: Thiele Holdings
Die SA Braford Nasionale veiling vind plaas op 8 Junie om 11:00, by Afridome in Parys. Thiele Holdings bied aan: vroulike diere Vir meer inligting, kontak: PM Swart, afslaer by 083-948-3345 Kantoor by 017-819-1106 of 083-310-0036 https://www.youtube.com/watch?v=pYobu9bkKpo
Thiele Holdings hou suksesvolle 8ste produksieveiling
Op 5 Julie 2023 het Thiele Holdings nog 'n suksesvolle produksieveiling by hulle plaas Schickhoek in Paulpietersburg aangebied. Die gemiddelde van die veiling was soos volg: Bulle 26 Top Braford bulle is aangebied en behaal ’n gemiddelde prys van R68 076,92. Die duurste bul, Lot 6 (TH 20 636), is verkoop[...]
Bielie Brafords op aanbod by Thiele Holdings se 8ste produksieveiling
Op die plaas Schikhoek het dit alles begin. Na Carl Thiele se vormingsjare in Pretoria, waar hy sy opleiding in diereproduksie voltooi het, het hy in die jaar 2000 die geleentheid gekry om saam met sy pa, oom en oupa te boer. “My pa Kurt, my oom Walter en[...]