VIDEO: Hierdie bruin bulle is beslis die beste! | Thiele Holdings Braford-veiling

Vleissentraal_ThieleHoldings_Thiumbnail
Goeie genetika is nou maar een ding wat geen boer van die hand af wys nie, en dit is presies wat Thiele Holdings bied met hulle bobaas Brafords!
Moet nie hierdie veiling misloop nie!
- Woensdag, 3 Julie 2024
- 11:00
- Schikhoek, Paulpietersburg
Op aanbod is die volgende:
- 25 Braford bulle
- 12 Braford dragtige verse
- 18 Braford oop verse
Deur die gasverkopers word die volgende aangebied:
- 24 Braford oop verse
- 28 Droughtmaster dragtige verse
Kontak 082-802-2125 of 083-948-3345 vir meer inligting.