Braford-veiling
VIDEO: Top teling by Meaker Brafords veiling
Hierdie Braford-bulle is beslis iets om oor huis toe te skryf! Woon die Meaker Brafords veiling by op 17 Julie om 12:00, by Plaas Draaihoek, Vrede. https://www.youtube.com/watch?v=lPhPeQR4S64 Vir meer inligting, kontak enige van die volgende: PM Swart: 083-948-3345 Johannes Schoeman: 082-564-9433 Jan Meaker: 079-883-9760
VIDEO: Hierdie bruin bulle is beslis die beste! | Thiele Holdings Braford-veiling
Goeie genetika is nou maar een ding wat geen boer van die hand af wys nie, en dit is presies wat Thiele Holdings bied met hulle bobaas Brafords! Moet nie hierdie veiling misloop nie! Woensdag, 3 Julie 2024 11:00 Schikhoek, Paulpietersburg Op aanbod is die volgende: 25 Braford bulle[...]
SA Braford Nasionale veiling: Rodewald Brafords
Die SA Braford Nasionale veiling vind plaas op 8 Junie om 11:00, by Afridome in Parys. Rodewald Brafords bied aan: bulle en vroulike diere Vir meer inligting, kontak: PM Swart, afslaer by 083-948-3345 Kantoor by 017-819-1106 of 083-310-0036 https://youtu.be/i-eVyeSBYvc
SA Braford nasionale veiling is om die draai – merk noú jou kalender!
Genade, hierdie veiling beloof om een vir die boeke te wees! Al die belangrike inligting wat jy moet weet: Dit vind plaas op 8 Junie om 11:00, by Afridome in Parys. Hierdie beeste is groot, pragtig en die tipe genetika wat jy wíl hê! https://youtu.be/QYTleU-6lok Vir meer inligting,[...]