SA Braford nasionale veiling is om die draai – merk noú jou kalender!

Picture1
Genade, hierdie veiling beloof om een vir die boeke te wees!
Al die belangrike inligting wat jy moet weet: Dit vind plaas op 8 Junie om 11:00, by Afridome in Parys.
Hierdie beeste is groot, pragtig en die tipe genetika wat jy wíl hê!
Vir meer inligting, kontak:
PM Swart: 083-948-3345 (afslaer)
Kantoor: 017-819-1106 / 083-310-0036