SA Braford Nasionale veiling: Rodewald Brafords
Die SA Braford Nasionale veiling vind plaas op 8 Junie om 11:00, by Afridome in Parys.
Rodewald Brafords bied aan: bulle en vroulike diere
Vir meer inligting, kontak:
PM Swart, afslaer by 083-948-3345
Kantoor by 017-819-1106 of 083-310-0036