nasionale veiling

Video: Meatmaster ras praat vir homself by Nasionale veiling

Die jaarlikse Nasionale Meatmaster ram- en ooiveiling, aangebied op 13 en 14 Augustus 2025 by die Bloemfontein-skougronde, het weereens sy plek as een van die groot hoogtepunte op die veilingskalender bevestig. Met uitsonderlike pryse wat behaal is vir beide ramme en ooie, het vanjaar se veiling duidelik gewys waarom[...]

By Natasha Pansegrouw|19th September 2025|Categories: Videos|Tags: , , |

SA Braford Nasionale veiling: Rodewald Brafords

Die SA Braford Nasionale veiling vind plaas op 8 Junie om 11:00, by Afridome in Parys. Rodewald Brafords bied aan: bulle en vroulike diere Vir meer inligting, kontak: PM Swart, afslaer by 083-948-3345 Kantoor by 017-819-1106 of 083-310-0036 https://youtu.be/i-eVyeSBYvc

Go to Top