Kleinveeveiling
Video: Meatmaster ras praat vir homself by Nasionale veiling
Die jaarlikse Nasionale Meatmaster ram- en ooiveiling, aangebied op 13 en 14 Augustus 2025 by die Bloemfontein-skougronde, het weereens sy plek as een van die groot hoogtepunte op die veilingskalender bevestig. Met uitsonderlike pryse wat behaal is vir beide ramme en ooie, het vanjaar se veiling duidelik gewys waarom[...]